In hierdie tweede aflewering oor Dr Verwoerd, as mens, vertel sy knders van die intieme band wat daar was tussen Dr Verwoerd en sy ouers, asook hoe die Armblanke-vraagstuk, waarvan hy alreeds as eerstejaar-student bewus geword het, hom aangegryp het, en in 'n groot mate bygedra het tot die ontwikkeling van sy nasionale gevoel.

Here's the video: